Nuutste Nuus / Latest News
Munisipale Afbakening:     >>>>        Sê nee vir die beoogde samevoeging van munisipaliteite aan die Wesrand STEUN DIE PETISIE EN NEEM BEHEER OOR DIENSLEWERING VAN U EIE DORP

myMunisipaliteit / myMunicipality

Die myMunisipaliteit platvorm is 'n inisiatief van die VF Plus om die publiek by te staan in sake wat hulle raak binne die munisipale gebied waar hulle woon. Die platform gaan metertyd uitbrei om klagtes te registreer, korrupsie oop te vlek en allerlei probleme aan te spreek binne die munisipale grense van Suid-Afrika.

 

Die loodsing van hierdie platform vind nou plaas met die munisipale afbakeningsprobleme wat huidiglik begin kop uitsteek binne die Gauteng provinsie en ons nooi die publiek uit om betrokke te raak by hierdie inisiatief deur die petisies te ondersteun en ingelig te bly rakende die beoogde afbakening.

 

Baie dankie vir u ondersteuning en ons poog om binnekort hierdie platvorm uit te brei om ander areas ook te dek.

 

 

 

The myMuniciaplity platform is an initiative of the Freedom Front Plus to support the public with issues that effect them within the municipal boundaries where they live. The services of the platform will be extended in the near future to include the reporting of problems, corruption and other issues that needs to be addressed within the municipal areas in South Africa. 

We launch this platform now with the focus on the municipal demarcation that is proposed by the Gauteng Provincial government and the problems surrounding it.  We therefor invite the public to participate and voice their objection by signing the petitions, but also to inform themselves of the possible impact this demarcation can have on them.

 

Thank you for your support and we aim to bring you other services on this platform in the near future.

Copyright 2013 - myMunisipaliteit & the Freedom Front Plus hold copyright on all content on this site